Nel in die boorde

Ons Liefdesverhaal

Pieter&Elmarie

Ons is opgewonde om hierdie spesiale oomblik met julle te deel en sien uit daarna om saam met ons geliefdes te vier.

Hier is al die besonderhede wat jy nodig het vir ons spesiale dag:

Saterdag, 3 Mei 2025

Die Seremonie

15h00

De Wagendrift Boerdery

(Google Maps is akkuraat)

Verversings

Kroeg met kaartfasiliteit - geen kontant.

Kleredrag

Semi formeel
(Bring asseblief iets warms – die seremonie en onthaal is buite.)

Geen kinders

Ongelukkig kan ons nie elkeen se kinders akkommodeer nie

Meer inligting

Akkommodasie

Maroela Game Trails

Ons het die liefde gevind wat ons siele laat sing – en ons wil hierdie spesiale dag met jou deel.

0 Days
0 Hours
0 Minutes
0 Seconds
Liefdesreis

Vir ewig begin nou

[12] Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. 'n Driedubbele tou breek nie maklik nie.

    PREDIKER 4:12 AFR83

    RSVP

    Twee harte, een liefde, ‘n leeftyd saam

    Asb RSVP teen 3 Maart