Akkommodasie is beskikbaar by die nabygeleë gasteplaas, Maroela Game Trails.
Skakel asseblief vir Rachel om jul akkommodasie te bespreek en noem dat dit vir Pieter en Elmarie se troue is.
Julle kan ook per e-pos bespreek by admin@maroelatrails.co.za.